Wednesday 23 March 2011

55. Hekel modes!

Imagine my suprise and delight, toe ek vanoggend die Monsoon newsletter email ontvang, met die opskrif "How to wear crochet".
Oh my word! Hoe mooi is die goed???!!!

         

Ek dink nie ek sal 'n gehelde rokkie koop nie want mens moet 'n lyfie hĂȘ soos die girl hieronder, maar die shrug lyk doenbaar....



No comments:

Post a Comment

LinkWithin

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...