Hier is my bydrae tot Sarah London se Crochet a Rainbow projek. Daar is net 10 grannies, en dit lyk bietjie min, maar ek gaan definitief nog maak en op 'n ander dag vir Sarah stuur. (Vir nou het ek net eers een projek wat ek moet klaar maak en dan moet ek 'n ander een begin met 'n deadline van Aprilmaand.) Dit was lekker om net random kleure te kies en grannies te maak sonder om regtig te beplan en kleurskemas in gedagte te hĂȘ. Vrek lekker, eintlik.
Ek moes ook net daai mooi bos tulpe in squeeze op 'n manier. Is hulle nie pragtig nie?!
No comments:
Post a Comment