Monday 12 October 2009

13. Kry bietjie perspektief

35 Heksies is klaar - nou moet ek net besluit watter een kom waar.
Partykeer moet mens 'n saak van bo bekyk:

En ander kere is dit beter om dit van nader te bekyk:

Maar in ieder geval, help dit as jy lekker speel.

1 comment:

  1. Dis so pragtig. Maar ook so jy. Op jou gelukkigste as jy op jou eie speel - en vir ure met dieselfde goedjies, soos water en koppietjies. Lief jou my spesiale kinderkind.

    ReplyDelete

LinkWithin

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...