Sunday 11 October 2009

12. Leë blikke

Maak nie die meeste geraas nie, hulle lyk die mooiste!

1. Neem een standaard blikkie:


2. Hekel 'n paar rye voor die TV terwyl X-factor aan is:


3. Staar oop mond na die new look blikkie wat nou so pragtig lyk en gebruik hom as

a) 'n blompotjie bo-op die yskas; of



b) 'n houer vir eetgerei; of

c) 'n penne houer.


Ek gaan nou nooit weer leë blikkies in die recycling bin gooi nie, ek hekel net 'n mooi jassie en gebruik dit weer! 'n Hooker's way of recycling :-)
Okay sien julle later, ek gaan nou eers die kombuiskas in vaar opsoek na blikkieskos.

3 comments:

  1. O, jy's hopeloos te oulik én bedrewe vir jou ouderdom! XX

    ReplyDelete
  2. Tasja - stuur vir my sommer van daai blikkie warmers

    ReplyDelete

LinkWithin

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...