Wednesday 6 June 2012

Twee gehekelde toppies

Ek het onlangs nog twee gehekelde toppies klaar gemaak.

Die eerste is hierdie baie ligte grys ene uit die Rowan Holiday Crochet pattern book, genaamd Belle. Vir al die info oor die wol en patroon, gaan lees hier: http://crochetime.wordpress.com/2012/05/15/my-belle-ta-daaaah/



Meer onlangs, eintlik eergister, het ek Dusky klaar gemaak. Dis ook 'n Rowan patroon, maar die een is gratis.  Al sy info is hier: http://crochetime.wordpress.com/2012/06/06/dusky-in-corfu/


2 comments:

  1. Dankie Natasja, Jy inspireer ons almal.
    Groete uit die Klein Karoo naby Oudtshoorn

    ReplyDelete
  2. Sjoe ek is mal oor jou blog. Ek is nog nie so in die blog storie in maar wel in hekel. Ek geniet dit ook vreeslik. Ek is opsoek na 'n funky geblomde tea cozy. Jy het nie dalk enige oulike patrone. Die wat ek gesien het kom uit die jare toet.
    Adele - Suid Afrika
    adeledeklerk@yahoo.com

    ReplyDelete

LinkWithin

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...