In die woorde van Sarel Seemonster: "Hekel is my leeeeewe!" Hierdie blog is my plek waar ek kan gesels, opgewonde raak, en my liefde vir hekel kan deel met ander hakertjies. Hoera vir hekel!
Natasja, dankie vir jou blogs. Dis die MEES inspirerende blog wat ek OOIT besoek het. Ek het ook al in my lewe 'n klompie 'TA-DAAA's' voltooi. Mag ek maar foto's plaas ? Groete, Emmie Erasmus Orkney, SA
Natasja, dankie vir jou blogs. Dis die MEES inspirerende blog wat ek OOIT besoek het. Ek het ook al in my lewe 'n klompie 'TA-DAAA's' voltooi. Mag ek maar foto's plaas ?
ReplyDeleteGroete,
Emmie Erasmus
Orkney, SA