Monday 19 December 2011

My tweede troue

Verskoon asseblief dat ek hierdie nie-hekel video hier pos, maar Facebook wil nie die video aanvaar nie weens kopiereg dinge met die agtergrond musiek.

14 Desember 2001 het ek my droom man getrou, en 14 Desember 2011 het ons dit weer gedoen. Die keer by die Little White Chapel in Las Vegas. Dit was net bedoel om 'n pret "wedding vow renewal" te wees, maar ek het regtig tranerig geraak toe ek weer my trou moes beloof aan die wonderlikste mens op die aarde. 




Dankie vir die beste 10 jaar van my lewe, my man! 2021 Maak ons weer so!




3 comments:

  1. Baie geluk! ek hoop julle sal sommer nog BAIE tiene kan vier. Julle is baie bevoorreg, geniet mekaar en elke oomblik saam.

    ReplyDelete
  2. Happy New Year!

    so lekker om weer 'n tydjie te kon kry om jou blog te besoek die week.

    Baie geluk - hoop die volgende 10 jaar is net so awesome!

    Mooi jaar en sien uit om te sien wat jy hierdie jaar gaan doen.

    sonskyngroete.
    Carina

    ReplyDelete

LinkWithin

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...