Tuesday 20 September 2011

87. Nog wol

Wol koop op die internet is sooo nice. Hierdie pakkie het vanoggend opgedaag (ek het dit Sondagaand gekoop). Drie bolle om die Identiteitskrisis kombers aan te vul en drie bolle vir kniekombersies waarmee ek besig is vir Huis Uitsig in Parow-Noord. 



Al ding is nou net, die ses kleure lyk vir my baie nice saam! Ek hoop maar daar bly 'n bietjie van als oor om annerdag ietsie anders te hekel.
  

1 comment:

  1. Lyk my jy en Lucy is op 'n wol-koop-spree! Gerlene wou uitstel, en sy het Sondag gevou en 'n klomp gekoop. En ek was gister weer in by Ruby's!

    ReplyDelete

LinkWithin

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...