In die woorde van Sarel Seemonster: "Hekel is my leeeeewe!" Hierdie blog is my plek waar ek kan gesels, opgewonde raak, en my liefde vir hekel kan deel met ander hakertjies. Hoera vir hekel!
Sunday, 29 April 2012
Granny Square kussing
Ek het hierdie kussing die naweek klaar gemaak. Lees meer oor haar (ja, 'n mooi kussing soos hierdie kan nie 'n "hom" wees nie), op my Engelse blog, hier.
Thursday, 12 April 2012
'n Gehekelde truitjie
Hierdie is my eerste gehekelde kledingstuk en ek's vreeslik trots op hom. Al die patroon en wol besonderhede is hier.

Monday, 6 February 2012
Wil jy ietsie wen?
Op my Engelse blog het ek 'n Valenteinsdag trekking vir hierdie twee gehekelde blom borsspelde.
Al wat jy moet doen om 'n kans te staan, is om in teken om crocheTime per epos te ontvang.
Al die detail is hier: http://crochetime.wordpress.com/2012/02/06/a-valentine-from-me-to-you/
Al wat jy moet doen om 'n kans te staan, is om in teken om crocheTime per epos te ontvang.
Al die detail is hier: http://crochetime.wordpress.com/2012/02/06/a-valentine-from-me-to-you/
Sunday, 8 January 2012
Identiteitskrisis kombers ta daaaaaaaaaaaaaah
Die kombers is klaar! Lees meer oor die patroon, wol en sy kleuvolle geskiedenis hier: http://crochetime.wordpress.com/2012/01/07/identity-crisis-blanket-ta-daaaaah/
Tuesday, 3 January 2012
Die kombers is klaar!
Ek het gisteraand die Identiteitskrisis kombers klaar gemaak! Finish en klaar!
Hier is 'n skakel na my Engelse blog wat uitbrei oor die randjie wat ek gekies het. http://crochetime.wordpress.com/2012/01/03/on-the-edge/
Wanneer ek beter fotos geneem het sal ek 'n finale Ta-daaaaaaaaaaah blog inskrywing doen en die skakel ook hier plaas.

Monday, 19 December 2011
My tweede troue
Verskoon asseblief dat ek hierdie nie-hekel video hier pos, maar Facebook wil nie die video aanvaar nie weens kopiereg dinge met die agtergrond musiek.
14 Desember 2001 het ek my droom man getrou, en 14 Desember 2011 het ons dit weer gedoen. Die keer by die Little White Chapel in Las Vegas. Dit was net bedoel om 'n pret "wedding vow renewal" te wees, maar ek het regtig tranerig geraak toe ek weer my trou moes beloof aan die wonderlikste mens op die aarde.
Dankie vir die beste 10 jaar van my lewe, my man! 2021 Maak ons weer so!

Monday, 7 November 2011
Subscribe to:
Posts (Atom)