- 'n Basiese granny square: http://www.littletinbird.co.uk/?page_id=403
- Hexagon (soos ek gebruik het in die Liewe Heksie serp): http://attic24.typepad.com/weblog/hexagon-howto.html
- Amigurimi balletjies (soos gebruik in Malteser hangertjie): http://www.eatdrinkchic.com/post.cfm/diy-colourful-crochet-balls
- Babette kombers (inspirasie vir Identiteitskrisiskombers): http://www.interweavestore.com/Crochet/Patterns/Babette-Blanket.html
- Bedkassie potjie: http://yellowpinkandsparkly.blogspot.com/2010/04/pretty-floral-trinket-box_15.html
- Halsnoer en blommetjie: http://creativeyarn.blogspot.com/2008/03/free-patterns-outline-for-crochet.html
- Cowl: http://thecrimsonowl.blogspot.com/2009/08/convertible-cowl-free-pattern.html
- Willow blok (soos gebruik in handsak)*: http://www.kalahari.net/home_magazine_normal/200-Crochet-Blocks-for-Blankets-Throws-and-Afghans-Crochet-Squares-to-Mix-and-Match/75211/28036833.aspx
- Identiteitskrisiskombers: http://cache.lionbrand.com/printablePatterns/60230.pdf
- Jassie vir blikke: http://attic24.typepad.com/weblog/crochet-jar-jacket.html
- Kopband: http://susaninstitches.blogspot.com/2008/11/free-pattern-nadie-crochet-headband.html
- Soft Serve truitjie (wat 'n flop was)*: http://www.amazon.co.uk/Everyday-Crochet-Doris-Chan/dp/0307353737/ref=sr_1_1?ie=UTF8&s=books&qid=1263830989&sr=8-1
- Sterretjie vir bo-op 'n Kersboom: http://arpelia.blogspot.com/2008/03/super-mario-invincibility-star-crochet.html
- Granny Square sterre: http://theroyalsisters.blogspot.com/2009/11/grandma-twinkle-tutorial.html
- Wrist Warmers: 'n gratis Ravelry download deur Kalurah, maar as jy nie op Ravelry is nie, los 'n "comment" met jou epos adres en ek sal die .pdf vir jou stuur.
- Granny square pantoffeltjies: 'n gratis Ravelry download deur Maria Thorgren-Hansson, maar as jy nie op Ravelry is nie, los 'n "comment" met jou epos adres en ek sal die .pdf vir jou stuur.
- Drops Crocheted Cardigan in Tynn Chenille and Muskat (ek het net die agterpant en moue gebruik) http://www.garnstudio.com/lang/en/visoppskrift.php?d_nr=68&d_id=21&lang=us
- Hart: http://www.freshstitches.com/hearts.php
- Idees tydskrif leer jou hekel - in Afrikaans!: http://www.idees.co.za/content/?category_id=13&id=4120
- Idees tydskrif leer jou 'n blom en sirkels hekel - in Afrikaans! http://www.idees.co.za/content/?category_id=13&id=4462
- 200 Crochet Blocks (vir my broer en skoonsuster se kussings)*: http://www.kalahari.net/home_magazine_normal/200-Crochet-Blocks-for-Blankets-Throws-and-Afghans-Crochet-Squares-to-Mix-and-Match/75211/28036833.aspx
- Floating Wrap: http://crochetbyfaye.blogspot.com/2011/03/floating-wrap.html*
- Peony Corsage: http://www.ravelry.com/patterns/library/peony-corsage-2*
In die woorde van Sarel Seemonster: "Hekel is my leeeeewe!" Hierdie blog is my plek waar ek kan gesels, opgewonde raak, en my liefde vir hekel kan deel met ander hakertjies. Hoera vir hekel!
Hekelpatrone wat ek al gebruik het
Al hierdie patrone is gratis hekelpatrone, behalwe vir dies met 'n * by.
Subscribe to:
Posts (Atom)