Oh my word! Hoe mooi is die goed???!!!
In die woorde van Sarel Seemonster: "Hekel is my leeeeewe!" Hierdie blog is my plek waar ek kan gesels, opgewonde raak, en my liefde vir hekel kan deel met ander hakertjies. Hoera vir hekel!
Showing posts with label Nuusbrokkies. Show all posts
Showing posts with label Nuusbrokkies. Show all posts
Wednesday, 23 March 2011
55. Hekel modes!
Imagine my suprise and delight, toe ek vanoggend die Monsoon newsletter email ontvang, met die opskrif "How to wear crochet".
Oh my word! Hoe mooi is die goed???!!!
Ek dink nie ek sal 'n gehelde rokkie koop nie want mens moet 'n lyfie hê soos die girl hieronder, maar die shrug lyk doenbaar....
Oh my word! Hoe mooi is die goed???!!!
Tuesday, 15 February 2011
45. As brei dit doen, dink wat hekel kan doen!
Just call us the school knitwits: The homely skill that is making a return to the classroom
By Kate LoveysLast updated at 12:12 AM on 12th February 2011
It was once a skill taught to nearly every schoolchild. Now one school is bringing knitting back to the classroom – and it has had a revolutionary effect.
Teachers say it has improved behaviour, helped pupils learn to write and encouraged them to have conversations rather than play with their phones.
A good yarn: Sisters Tabitha and Betsy Forsyth concentrating hard on their new skill. Teachers say knitting has improved behaviour, helped pupils learn to write and encouraged them to have conversations rather than play with their phones.
During maths lessons, pupils at Worth Primary in Kent create a design to knit, then calculate the number of stitches they will need.
In history, knitting is used to help with their study of castles. They learn about clothing worn in the Middle Ages and how to make it.
After the Second World War, knitting was commonplace in schools. But with the introduction of the National Curriculum in 1988 it was phased out.
Headmistress Lynne Moore said: ‘We think of it as a return to traditional values. It has dramatically improved behaviour. ‘And it really helps communication. Instead of playing on their phones or computers, the children knit and talk to each other. They have proper conversations.'
Mrs Moore, 35, said an unintended consequence was that pupils’ writing skills improved. She said several started school unable to do up a button or hold a pen – but knitting improves their fine motor skills. It is so popular that a third of the 62 boys and girls aged five to 11 at the school regularly attend the lunchtime club.

One place where knitting was still being taught in schools recently was the Shetland Islands. But last year there was outrage when the council axed it to save £130,000 a year.
(http://www.dailymail.co.uk/news/article-1356205/Knitting-making-return-classroom.html)
Thursday, 3 February 2011
42. Wollerige koraalriwwe
Huidiglik by die Smithsonian Museum of Natural History in Washing DC is daar 'n reuse gehekelde koraalrif. Ja, 'n koraalrif.
Dis die Hyperbolic Coral Reef Project:
Vir meer inligting oor die projek kan jy hul website besoek. Kom ons hou duim vas die uitstalling maak eendag weer 'n draai in Engeland en/of Suid-Afrika, en dat daar genoeg bewustheid geskep is om die koraalriwwe van die wêreld te red!
Dis die Hyperbolic Coral Reef Project:
The Hyperbolic Crochet Coral Reef is a woolly celebration of the intersection of higher geometry and feminine handicraft, and a testimony to the disappearing wonders of the marine world.Die 4000 individuele stukke hekelwerk is deur 800 mense van reg oor die wêreld gehekel. In verskeie lande was daar ook sateliet groepe, waar elke stad sy eie mini koraalrif gehekel het - onder andere in Woodstock, Suid-Afrika en ook hier in Engeland. Wat my egter fassineer, is hoe verskriklik, amazingly mooi dit is! As ek in 2008 al gehekel het (dis toe die Britse sateliet groep hulle ding gedoen het) sou ek beslis wou saam hekel!
The inspiration for making crochet reef forms begins with the technique of "hyperbolic crochet" discovered in 1997 by Cornell University mathematician Dr. Daina Taimina. The Wertheim sisters adopted Dr Taimina's techniques and elaborated upon them to develop a whole taxonomy of reef-life forms. Loopy "kelps", fringed "anemones", crenelated "sea slugs", and curlicued "corals" have all been modeled with these methods. The basic process for making these forms is a simple pattern or algorithm, which on its own produces a mathematically pure shape, but by varying or mutating this algorithm, endless variations and permutations of shape and form can be produced. The Crochet Reef project thus becomes an on-going evolutionary experiment in which the worldwide community of Reefers brings into being an ever-evolving crochet "tree of life."
Koraalriwwe is besig om uit te bleik en te sterf:
Vir meer inligting oor die projek kan jy hul website besoek. Kom ons hou duim vas die uitstalling maak eendag weer 'n draai in Engeland en/of Suid-Afrika, en dat daar genoeg bewustheid geskep is om die koraalriwwe van die wêreld te red!
Monday, 24 January 2011
40. Hekel = (weird) kuns
Terwyl ons in Miami was, het ons elke dag verby hierdie gehekelde fiets gestap. Ek moet bieg, ek het nie die foto hieronder geneem nie want die oorgetrekde fiets (sonder 'n voorwiel) is nie vir my baie mooi nie en dit het eintlik gelyk soos iets wat iemand daar vergeet het en was sommer net scruffy.
Sy is bietjie (baie) out there. Ek dink sulke super kreatiewe mense is baie cool, en dis amazing dat hulle 'n lewe kan maak deur net way out goed te doen. Ek sal egter nie my hekelwerk so kan, of wil, gebruik nie, maar ek hou van die naam van haar kunsuitstalling: Knitting is for pu**ies. Got to love it man!
Vandag sien ek op Sarah London se blog dat 'n kunstenaar, Olek, op Oujaarsdag die Wall Street bul met hekelwerk oorgetrek het as 'n kersgeskenke aan New York. Baie baie cool! Die hekelpatroon en kleure, herhinner my toe aan die fiets wat ons in Miami gesien het. Turns out, Olek trek fietse in hekelwerk oor, reg oor Amerika en ek het dus elke dag verby een van haar "street art" kunswerke gestap! Nou's ek bietjie spyt ek het nie meer aandag gegee aan die fiets, of darem ge"pose" daarby nie.
Olek (regte naam Agata Oleksiak) is 'n bietjie van 'n rebel: 'n guerilla artist:
Olek (regte naam Agata Oleksiak) is 'n bietjie van 'n rebel: 'n guerilla artist:
Street art is any art developed in public spaces — that is, "in the streets" — though the term usually refers to unsanctioned art, as opposed to government sponsored initiatives. The term can include traditional graffiti artwork, stencil graffiti, sticker art, wheatpasting and street poster art, video projection, art intervention, guerrilla art, flash mobbing and street installations.
Julle kan nog van Olek se installasies sien op haar website. Hieronder is 'n foto van haar werk by haar nuutste kunsuitstalling. Alles, soos in alles, is in hekelwerk oorgetrek - selfs die mense!!!
Monday, 14 December 2009
21. Kaffe Fassett
Nee, Kaffe Fassett is nie vloekwoorde of 'n vreemde plek in Uzbekistan nie. Dis die naam van 'n man wat die mees flippin amazing breiwerk en kwilts inspireer. Hy is die Bill Gates van materiaal, die Tiger Woods van wol en die Van Gogh van kleur. Dis my beskrywing van Kaffe (jy spreek sy naam "Kyf" uit), maar Wikipedia is bietjie meer feitlik:
Hier is die man self: julle kan sien hoekom ek so mal is oor hom.
Sy eie website vertel hoe hy begin brei het:
Ek kry sommer hoendervleis as ek dink die man was so blown away met die landskap dat hy net geweet het hy moet wol koop en iets brei, al kon hy toe nog nie brei nie! As hy enigsins voel oor nuwe wolle in amazing kleure soos ek, kan ek eintlik imagine dat hy net nie uitgepraat kon raak op die trein oor sy sakkie shopping nie. Iemand hoor hom toe seker opgewonde gil en tekere gaan en dink "Ag moer laat hom tog net leer brei sodat hy kan shut up" Hehehehe. Nee maar ernstig nou, dis amazing hoe hy net sy "gut instinct" gevolg het daar in die winkel in Skotland, want dit was duidelik meant to be.
'n Paar maande gelede was daar 'n program op Chanel 4 waar die aanbieder elke week 'n stukkie van haar huis mooi gemaak het, maar elke keer d.m.v. 'n ander "craft". Een week was die craft breiwerk en sy het Kaffe se huis besoek. Sy het met Kaffe gepraat ook. Hy is 'n vreeslik nice man en het net die heeltyd gesê "Don't be afraid of colour". Dis nou my motto in die lewe! Kaffe neem die vrou toe ook op 'n toer deur sy huis. Liewe hemel, holy cow, dis 'n kleurvolle storie! Hy practice duidelik wat hy preach. Hy het muurpapier, keramiekwerk, bekleedsel, tapeseries, als waaraan jy kan dink, en elke ieder een van daai goed het 'n patroontjie, maar somehow maak hy die mengelmoes net WERK. Case and point - hier is 'n paar foto's van sy huis:

Die sokkiewol is baie dun, so ek het twee bolle wol gelyk gebruik. Verander dus toe sommer my sokkiewol in Double Knit, just like that! En dit maak toe dat dit ekstra nice van kleure verander want die een bolletjie wol was altyd 'n bietjie laat met sy verandering. Oe, dit was lekker!!!
Kaffe Fassett (born 1937 in San Francisco), is an American artist who is best known for his colourful designs in the decorative arts - needlepoint, patchwork, knitting, painting, ceramics. "Colour is his very medium, whatever the substance he uses". He has resided in England since 1964. Fassett's work has attracted a considerable following. His work was the subject of a 1988 one-man show at the Victoria & Albert Museum in London, the first time a living textile artist had such a show there. The show proved so popular that it was successfully converted into an international travelling show that visited nine countries. A prolific author of over a dozen books, Fassett concentrates on teaching the color and design stages of craftwork rather than the construction stage.
Hier is die man self: julle kan sien hoekom ek so mal is oor hom.
Kaffe ventured into the world of colourful yarn on a visit to a Scottish wool mill with fashion designer Bill Gibb. Inspired by the colours in the landscape, Kaffe was thrilled to find the same colours in yarns. He bought 20 colours of Shetland wool and some knitting needles, and on the train back to London a fellow passenger taught him how to knit. His first design appeared as a full page spread in Vogue Knitting magazine.
Ek kry sommer hoendervleis as ek dink die man was so blown away met die landskap dat hy net geweet het hy moet wol koop en iets brei, al kon hy toe nog nie brei nie! As hy enigsins voel oor nuwe wolle in amazing kleure soos ek, kan ek eintlik imagine dat hy net nie uitgepraat kon raak op die trein oor sy sakkie shopping nie. Iemand hoor hom toe seker opgewonde gil en tekere gaan en dink "Ag moer laat hom tog net leer brei sodat hy kan shut up" Hehehehe. Nee maar ernstig nou, dis amazing hoe hy net sy "gut instinct" gevolg het daar in die winkel in Skotland, want dit was duidelik meant to be.
'n Paar maande gelede was daar 'n program op Chanel 4 waar die aanbieder elke week 'n stukkie van haar huis mooi gemaak het, maar elke keer d.m.v. 'n ander "craft". Een week was die craft breiwerk en sy het Kaffe se huis besoek. Sy het met Kaffe gepraat ook. Hy is 'n vreeslik nice man en het net die heeltyd gesê "Don't be afraid of colour". Dis nou my motto in die lewe! Kaffe neem die vrou toe ook op 'n toer deur sy huis. Liewe hemel, holy cow, dis 'n kleurvolle storie! Hy practice duidelik wat hy preach. Hy het muurpapier, keramiekwerk, bekleedsel, tapeseries, als waaraan jy kan dink, en elke ieder een van daai goed het 'n patroontjie, maar somehow maak hy die mengelmoes net WERK. Case and point - hier is 'n paar foto's van sy huis:
(Liefie, jy kan maar relax, ek is nie van plan om ons huis in Kyf Kingdom te omskep nie… ten minste nie nou al nie. )
Maar wat ek julle eintlik wil vertel is dat die Regia wol mense 'n reeks wolle uitgebring het, ontwerp deur die einste Kaffe. Kan jy jou indink! Hy besluit watter kleure om bymekaar te sit in die bolle wol en dan verander dit van een kleur na die volgende terwyl jy brei! Al Kaffe se geniusness in 'n bolletjie wol! Die wol is spesifiek vir die brei van sokkies. Ja sokkies. Elke bol wol is genoeg vir een sokkie en die wol kom met 'n sokkie patroon. Dis totally genius! En vir elke kleurkombinasie is daar 'n opsie waar die kleure in strepe uitkom (Landscape) of sommer net so deurmekaar (Mirage).

Ek koop eerder my (baie bont) sokkies in 'n winkel en ek hou nie van brei nie so hoekom gaan ek so aan daaroor? Wel, my gunsteling online wol winkel het die wol op special gehad. £1.20 in plaas van £4.50 per bol - dis mos hopelooslik te goed om te laat verby gaan! So…toe koop ek twee bolle in 'n donkerblou en wynrooi strepie (Twilight), en twee bolle in ligblou en groen (Storm) in die deurmekaar ontwerp.En wat hekel ek? 'n Kopband! Sommer twee!

Ek wou al lankal 'n kopband hekel (die patroon is aan die regterkant van die blog) en ek het bietjie van 'n break nodig gehad van die IdentiteitsKrisisKombers. Dit was sooooo lekker om te sien hoe die wol verander. Ek kon twee klaar maak op 'n Saterdagmiddag want ek hekel so vinnig want ek kan nie wag om te sien wat die volgende kleur is nie!

P.S. Ek het vandag uitgevind dat die rede hoekom die wol so goedkoop was, is omdat die Kaffe Fasset Design Line reeks, nie meer deur Regia gemaak gaan word nie (hulle het nou net hul eie kleur kombinasies vir sokkies). So as jy van die Kaffe wol soek, en jy sien dit in die winkel, maak soos ek en koop dit dadelik!
Die sokkiewol is baie dun, so ek het twee bolle wol gelyk gebruik. Verander dus toe sommer my sokkiewol in Double Knit, just like that! En dit maak toe dat dit ekstra nice van kleure verander want die een bolletjie wol was altyd 'n bietjie laat met sy verandering. Oe, dit was lekker!!!
Subscribe to:
Posts (Atom)