tag:blogger.com,1999:blog-4942907067766461483.post3560484404799351148..comments2023-08-03T04:10:14.331+01:00Comments on ekHekel: 3. 'n Hakerige storieNatasjahttp://www.blogger.com/profile/15374751190265349791noreply@blogger.comBlogger10125tag:blogger.com,1999:blog-4942907067766461483.post-67088008933722662952011-05-19T15:44:37.059+01:002011-05-19T15:44:37.059+01:00Hi Natasja
Tog groot lekkerte om te hoor van ons e...Hi Natasja
Tog groot lekkerte om te hoor van ons eie mense. My meisiekind het so pas geleer hekel, van haar ouma (my ma) en nou hekel sy blokkies dat dit gons. Sy het so bietjie hartseer wat sy moet verwerk en wat 'n perfekte manier om hande en kop besig te hou. Ek sou graag meer wou hekel maar helaas my tyd is net nie genoeg nie. Mooi bly eers en dankie vir lekker gesels en wys elke keer. Ek geniet dit.
Michele Hamman
Dundee, KZNMichele Hammanhttp://www.bahiart.co.zanoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4942907067766461483.post-85424148945655990462011-05-18T15:55:14.645+01:002011-05-18T15:55:14.645+01:00Amanda, ek dink jy is die coolste ouma ooit!!! Jy ...Amanda, ek dink jy is die coolste ouma ooit!!! Jy het my sommer uitasem net van lees aan jou email, so energiek klink jy. Nevermind Berocca C, ons hekelpen-en-wol!Natasjahttps://www.blogger.com/profile/15374751190265349791noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4942907067766461483.post-74187322765688096752011-05-18T15:45:39.247+01:002011-05-18T15:45:39.247+01:00Aag hoe geniet ek nou die "WATERLOO STASIE HE...Aag hoe geniet ek nou die "WATERLOO STASIE HEKELRY!" Heerlik mens, heerlik. Jip, 'ik stim' die 'chierie-chierie van upstairs wol tantes' gee my ook n pyn! Maar ek WED jou hulle kan NIE hekel nie mens!! Want 'hekel-mense' is 'leka-joyfull-smiley-mense!! Want dit gebeur mos sommer so tjoef tjaf en daai ou SEWE bolle wolletjies is kaf gedraf!! En jy kan pruik met n lieflike skepping....sooooooo terwyl die anders nog met dun breipenne erens probeer kom...ai, is nou maar net so. Hekel is mos blitsvinnig met ONEINDIG baie PRET!!! Ek het so pas vir my kleinkinders hul 'bestellings' gehekel. KleinSeun van 11 SMEEK altyd sy oumie vir NOG n paar bedsokkies...want sien hy GLY sommer so lekker met dit oor die gang vloer, want hy weet oumie sal WEER hekel....maar die keer vra hy toe sommer n 'pull over, serp, handskoene EN die slaapsokkies vir skool en ALLES moet NAVY BLUE wees.....nouja, GELUKKIG is hier nie n geel strepie toe in nie!! hahaha.Ai, sonneblomme is dan geel mens! Nouja, die kleindogter...sy is 13, vra soos n kat wat prrrr vir handskoene, serp en bedsokkies.....maar oumie, dit kan ENIGE kleur wees,,,,en ja ek HET dit enige kleur gemaak! so lekker lemmetjie groen, met perske oranje, en roomys pienk! blommetjies en tosseltjies...da works gjal! MAAr TOE kry ek mos n gedagte....aangesien Joshua dan 4 'skeppinge' het...sal ek maar vir Skye n lieflike hartjie handsak hekel!!! En DIT het n gePRRRRRR afgegee!!! Love jou blog! En onthou: HEKEL HOU JOU JONK....KYK NOU MAAR VIR MY!!! hahahahaAmandahttps://www.blogger.com/profile/11508992952698326833noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4942907067766461483.post-87257291842956398002011-04-21T21:38:40.095+01:002011-04-21T21:38:40.095+01:00kyk Natasja ek't lanklaaste so lekker gelag! ...kyk Natasja ek't lanklaaste so lekker gelag! Ek't vannaand met die nuwe Idees gaan sit en lees toe van jou blog, net daar skuif ek na die studeerkamer voor die rekenaar in en ek sit nog steeds! Mooi man, jy sit sommer lekker kleur in mens se lewe, hakertjie!Minette du Toitnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4942907067766461483.post-44315696957708554722011-04-20T09:34:57.112+01:002011-04-20T09:34:57.112+01:00Hi baie dankie vir al die pragtige '
gesels&#...Hi baie dankie vir al die pragtige '

gesels' op jou blog. het nou eers daarvan in die Idees gelees en gou gaan loer. ek en 'n vriendin brei en hekel ook sonder om te praat net die idee dat ons bymekaar is en saam saam iets doen is wonderlik. amandaAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4942907067766461483.post-84116336465183666972011-03-25T17:06:42.976+00:002011-03-25T17:06:42.976+00:00Baie dankie Anonymous. Ek hoop jy het hierdie link...Baie dankie Anonymous. Ek hoop jy het hierdie link gevind, want dit is 'n granny skoentjie want darem naby aan 'n sokkie is: http://ekhekel.blogspot.com/2010/10/31-slaapsokkie-revival.html

As jy vir my 'n boodskap per email stuur, kan ek vir jou die Ravelry patroon email. Kliek net op "view my complete profile" aan die linkerkant, dan sal jy my email adres sien.Natasjahttps://www.blogger.com/profile/15374751190265349791noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4942907067766461483.post-15456771707694552422011-03-25T13:12:20.508+00:002011-03-25T13:12:20.508+00:00Ek het toevallig op jou blog afgekom opsoek na gra...Ek het toevallig op jou blog afgekom opsoek na granny square sokkies... baie dankie vir die patroon. Jou blog is kostelik, ek het veral hierdie artikel baie geniet. Ek is self 'n kranige hekelaar.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4942907067766461483.post-56942966334918501052011-02-02T15:51:20.646+00:002011-02-02T15:51:20.646+00:00Baie dankie vir die kommentaar Anonymous! Dis maar...Baie dankie vir die kommentaar Anonymous! Dis maar nou die ding van hekel: if you're hooked, you're hooked!Natasjahttps://www.blogger.com/profile/15374751190265349791noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4942907067766461483.post-10435808036121482222011-02-02T12:59:43.639+00:002011-02-02T12:59:43.639+00:00Hekel was op my bucket list, maar niemand doen dit...Hekel was op my bucket list, maar niemand doen dit mos meer nie en met 'n gehaak en lostrek en stoei met die wol en die boek met prentjies van die steke het ek dit baasgeraak op my manier. Nou behekel ek alles. Hoe meer ek daarna kyk hoe mooier raak dit en hoe lekkerder raak dit. As jong meisie het ek vatlappe persent gekry wat gehekel was en ek wou eens dood daarmee gevang word nie, dus was my eerste projek op vatlappe om op te maak vir daardie wat ek so weggesteek en weggegee het. Intussen hekel ek lekker voort en geniet jou blog baie. Lekker haak!Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4942907067766461483.post-12077126726074547452009-09-01T07:18:05.450+01:002009-09-01T07:18:05.450+01:00Tasja! Dit klink sommer heel bak – my sus die hakk...Tasja!

Dit klink sommer heel bak – my sus die hakkellende hekkel tannie.Heinrichnoreply@blogger.com